Click here to donate funds or time to AWSS
News
NOVEMBER 2011 PDF Print E-mail

Hi there folks, some news here at the shelter we have a new admin administrator, Nicci Collins. In the kennel we also have new faces Jo-Anne Ashford the kennel manager, Tanya Schultz the receptionist / assistant kennel manager and Emile Piedt our kennel care taker.

 So far we have 27 adoptions this month which is great news foe all my friends. The new parents have been kind enough to keep in touch by sending us pictures of how well my friends are doing in their homes.

 Christmas is on the way so remember it is said : ”It is better to give than to receive”, maybe during the festive season you animal lovers can give us some of your time, talk to us, treats us or just give us some hugs and kisses.

 Merry Xmas to all our friends and parents.

heart

Colonel

 
Colonel's News PDF Print E-mail

COLONEL’S NEWS

 

Ek het baie goeie nuus!!! Kay het toe haar eie huis en familie gekry. Is dit nie die wonderlikste nuus nie. Nogal op ‘n plaas in Grabouw. Praat van met jou stert in die botter val. Ek begin eerste met die goeie nuus, want ek dink daar is soveel negatiewe dinge wat gebeur dat almal van ons so af en toe ‘n breek nodig het.

Ons is so vol dat dit nou nie meer ‘n grap is nie, maar ons het gelukkig nou twee nuwe kampe bygekry, so ons kan nou ‘n hele paar ekstra van my vriende hier by ons ‘n tweede kans op geluk aanbied. ‘n Wonderlike iemand het vir ons ‘n Wendyhuisie geskenk vir die een kamp as slaapplek, en ‘n skuiling teen die elemente, en in die ander kamp gaan ons net die bestaande Wendyhuis in twee opdeel – en siedaar! Dit laat my hart swel van dankbaarheid dat daar soveel mense is wat graag vir ons die lewe makliker wil maak. Of dit nou ‘n wendyhuis is, of kos en komberse of geld, sement, pale – alles word met die grootste dankbaarheid ontvang en aangewend.

 

Me and the office cat (you remember the one with the attitude), are not on speaking terms at the moment. You will not believe this, but she is doing absolutely NOTHING! Oh no, not for her. She is lying in Claire’s office the entire day, Sleeping! Not any old place – no, on the printer or the desk. I am getting really and truly extremely annoyed with her. There is such a lot of work to do here. I am doing most of the work myself without any help. Like changing the shade cloth in the outside camps that dear “Sunday” likes to rip apart, and then everybody else must suffer with her in the wind and the rain. No respect! By looking at her, you will never think she is so naughty. She is adamant that she can do a better job than me, and then she tries to change it when I’m not looking. (Can’t be everywhere at once). Women!

 

Ons het ‘n nuwe paadjie verby die kennels gekry, tot by die cattery se hekkie. Te pragtig. Niks meer gate en slote nie. Dit is vreeslik netjies gedoen, maar vir my was dit darem net te vervelig en vaal. Toe het ek met my voete sulke mooi blommetjie patrone daarop geteken, en nou lyk dit baie beter. Al ding was, ek moes dit doen terwyl die sement nog nat was, anders kom dit nie mooi duidelik uit nie. Die mense wat die werk gedoen het was baie vies vir my, want elke keer maak hulle my tekeninge toe, want hulle wil skamstig nie merke daarop hê nie. Maar ek het my man gestaan, en uiteindelik het hulle toe die aftog geblaas, en nou lyk dit te lieflik! My redenasie is – wie bly hier? Ek of hulle? Ek voel net ek het die keuse van hoe die plek moet lyk. Dis maar al. Ek is nie bakleierig nie, maar dinge moet definitief volgens my instruksies uitgevoer word.

 

The amount of dogs that ended up here at the shelter with us this last month is something else. You cannot believe it. And they are mostly in such bad and tragic condition, that you want to cry. Skin and bones. I really don’t know what is happening. We do not have enough space (never enough) to accommodate everyone. So I phoned Die Burger and the response was absolutely amazing. We have received food, blankets, money and l3 adoptions till now just from that article. Isn’t it great that there are such wonderful, caring people out there? Because of that, I am in high spirits!

 

Ek groet met ‘n lied in my hart tot volgende keer,

Liefde,

Colonel

 


IT Giant Web - We Fix IT!